Tuesday, June 26, 2007

HAPPY B-DAY PA!!

Ek hoop jyt jou dag geniet - alhet ek jou nog nie gebel nie..

Ek rus nou vir die eerste keer van vannoggend 08uur!
Kom ons stel dit so.. Ek's gatvol! (vir vanag anyway..)

Maar genoeg van my.. Ek hoop jou dag was nie té besig nie en dat jy ''n leke aand sal he!
Bel jou later.

Dries.

No comments:

Post a Comment